Ek moet bad
Anders kry ek die lat
Drink water
Koeldrank kom later
Eet slaai
Dis gesonder as braai
‘n Appel ‘n dag
Laat die dokter wag
Om jou tande te borsel
Laat jou nie met tandpyn worstel
Gereeld draf
Skud die vet af
Lekker goed is sleg
So, bly van dit weg
Agt ure slaap per nag
En jy pluk die vrugte die volgende dag
Bianè Louw Graad 4D