July 2, 2022
Geskryf deur: Wayde Saunders Baie geluk met Juffrou se verjaarsdag! Mag Juffrou ‘n geseënde nuwe lewensjaar hê en mag Juffrou […]
June 23, 2022
Geskryf deur: Hannes Jansen Jy wonder seker wat republiekdag is. Republiekdag word gevier in verskeie lande en hierdie lande vier […]
June 22, 2022
Geskryf deur: Nihke Dirker Lui die klokke, lui die klokke! Daar is nog twee Rantie-prinse gebore! Ons graad 2R-juffrou, juf. […]
June 21, 2022
Geskryf deur: Suenè Pretorius Dit is baie lekker om netbal te speel. Ja, dit gaan daaroor om doele te kry […]
June 19, 2022
Geskryf deur: Kiara Jansen Juffrou Fourie is ‘n graad 3 juffrou by ons skool, Laerskool Randhart. Ons hoop Juffrou het […]
June 14, 2022
Geskryf deur: Kiara Jansen Juffrou Swanepoel is ‘n graad 4 juffrou by Laerskool Randhart. Ons hoop Juffrou geniet Juffrou se […]
June 13, 2022
Geskryf deur: Suné-Louise Prinsloo Maak julle sitplekgordels vas, want hier kom baie pret en opwinding. Dit is die Rakkers se […]
June 10, 2022
Geskryf deur: Mieke van Helden Gee my ‘n R. Gee my ‘n A. Gee my ‘n N. Gee my ‘n […]
June 9, 2022
Geskryf deur: Stephan Potgieter Die enigste speletjie waarin Albert Einstein ooit belanggestel het, behels torings en ruiters, konings en dames… […]
June 8, 2022
June 7, 2022
Geskryf deur: Ané Potgieter Mnr. en Mej. Rantie is wel ‘n modeparade, maar ‘n modeparade met ‘n doel. Laerskool Randhart […]
June 6, 2022
Geskryf deur: Kiara Jansen Sesco is een van die werkers by Laerskool Randhart. Ons almal hoop dat jy lekker verjaar […]
June 3, 2022
Geskryf deur: Die skoolspook Ag nee! Ma het my alweer net na halfagt by die skool afgelaai. Ek beter my […]
June 1, 2022
Geskryf deur: Amöray Oosthuizen Toe apartheid beëindig is en die African National Congress in 1994 in Suid-Afrika aan die bewind […]
May 30, 2022
Geskryf deur: Hannes Jansen As ek net hoor dat ons ‘n toets skryf, wil ek al in my tas opgooi. […]
May 29, 2022
Geskryf deur: Lienke Olivier Baie geluk met Meneer se verjaarsdag! Mag Meneer ‘n wonderlike dag hê met baie lekker verrassings. […]
May 26, 2022
Geskryf deur: Leora Höll Mamma, Ma, Mams, Moeder, Mammie, Moeksie, Ouma of Oumie. Miskien is dit ‘n tannie of miskien […]
May 26, 2022
May 24, 2022
Geskryf deur: Jané du Preez Wanneer was die SA’s? Die SA’s was van 21 tot 23 April in die Kaap […]
May 21, 2022
Geskryf deur: Lienke Olivier Baie geluk Tannie Anzél met Tannie se verjaarsdag. Dankie dat Tannie met ‘n vriendelike glimlag ons […]
May 19, 2022
Geskryf deur: Leora Höll Ons wil al die skitterende Ranties baie gelukwens wat hierdie kwartaal deel is van die top […]
May 18, 2022
Geskryf deur: Caitlin de Waal Dis ‘n genies, ‘n gehoes en sommer ‘n geproes daarby. Kieme word oral versprei. By […]
May 17, 2022
Geskryf deur: Hannes Jansen Die fliek, The Bad Guys, is ‘n animasie. Die hoofkarakter, Wolf, en sy vriende, Snake, Shark, […]
May 15, 2022
Geskryf deur: Lienke Olivier Veels geluk met Meneer se verjaarsdag! Mag dit ‘n jaar gevul met dromspel en lieflike somersdae […]
May 13, 2022
Onderhoud gevoer met: Magdalena de Vries Onderhoud gevoer deur: Lienke Olivier Watter instrument speel u in die orkes? Ek doen […]
May 12, 2022
Geskryf deur: Lienke Olivier Wat het ’n haas, sjokolade-eiers en geurige broodrolletjies nou eintlik met ’n kruis op Golgota te […]
May 11, 2022
Geskryf deur: Anè Potgieter Gedurende die Maartskoolvakansie het vier van ons leerders – Ariana van Staden, Leora Höll, Ziané van […]
May 8, 2022
Geskryf deur: Lienke Olivier Liewe Juffrou Pienaar, baie geluk met Juffrou se verjaarsdag. Mag Juffrou sommer ekstra bederf word met […]
May 5, 2022
Die sterre is hier en die sterre is daar; die lug is soos ‘n see waarop hulle vaar. Hulle skyn […]
May 4, 2022
Geskryf deur: Lienke Olivier Baie geluk met Juffrou se verjaarsdag! Ek hoop Juffrou word geseën met baie proteas en tyd […]
May 4, 2022
Geskryf deur: Lienke Olivier Baie geluk met Juffrou se verjaarsdag! Ek hoop Juffrou het ‘n lekker dag en dat Juffrou […]
May 3, 2022
Geskryf deur: Suné-Louise Prinsloo Juffrou Kitching getuig dat kuns terapeuties is. Sy sê dat sy haar verbeelding kan gebruik en […]
May 2, 2022
Geskryf: Amöray Oosthuizen Koorkamptyd is ‘n geleentheid waarna elke Randrefreinlid uitsien en waar ons liefde en passie vir sang uitgeleef […]
April 29, 2022
Geskryf deur: Ashleigh Muller en Hannes Jansen Juffrou Marais verjaar vandag. Ons wens Juffrou ‘n heerlike dag toe en dat […]
April 26, 2022
Bevrees het ‘n jong meisie in haar bed gelê. Met nuuskierige ogies het sy deur die venster na buite geloer […]
April 23, 2022
Geskryf deur: Ashleigh Muller en Hannes Jansen Ons geliefde adjunkhoof Juffrou Kichenbrand verjaar vandag! Haar gunsteling versnappering is biltong, want […]
April 23, 2022
Geskryf deur: Ashleigh Muller en Hannes Jansen Juffrou Feuth verjaar vandag! Ons wil vir Juffrou baie geluk wens met Juffrou […]
April 19, 2022
Geskryf deur: Suné-Louise Prinsloo Sowaar as vet, daar is net 3 000 vierlinge regoor die wêreld. Die algemeenste vierlinge bestaan […]
April 13, 2022
Seisoene is soos voëls in die lug. Hulle vlieg hier dan vlieg hulle daar. Dit verander soos ‘n lig met […]
April 12, 2022
Geskryf deur: Amöray Oosthuizen Ons Afrikaanse taal het sulke mooi uitdrukkings: Husse met lang ore, of dalk is jy nog […]
April 11, 2022
Geskryf deur: Ashleigh Muller en Hannes Jansen Meneer Venter word vandag een jaar ouer! Ons hoop Meneer het ‘n baie […]
April 8, 2022
Geskryf deur: Caitlin de Waal Kayleigh, ‘n elfjarige dogter van Laerskool Randhart, het tydens die grendeltydperk ‘n nuusartikel gelees oor […]
April 6, 2022
Geskryf deur: Hannes Jansen Vanaf Maart 2020 het maskers ons glimlagte en asem weggeneem deur die onderste helfte van ons […]
April 3, 2022
Geskryf deur: Ashleigh Muller en Hannes Jansen Juffrou Alderson is die “No drama, Lama”-gr2 klas juffrou. Vandag vier ons fees […]
March 31, 2022
Geskryf deur: Jané du Preez Hiep-Hiep HOERA!! Juffrou Erasmus verjaar. ‘n Graad 5 juffrou met ‘n liefdevolle hart. Ons almal […]
March 16, 2022
Geskryf deur: Jané du Preez Hoera, hoera! Juffrou Wessels verjaar. Juffrou Wessels is ‘n ma van drie kinders en hou […]
March 16, 2022
Geskryf deur: Jané du Preez Oom Bürd is die persoon wat altyd kap, boor, saag, grassny en tuine mooi maak […]
March 16, 2022
Geskryf deur: Jané du Preez Hoera, Juffrou Oescher verjaar!! Juffrou Oeschger is ‘n juffrou wat jou hart sal laat warm […]
March 15, 2022
Geskryf deur: Jané du Preez Juffrou Venter is ‘n Graad 5 Engelse onderwyseres en hou daarvan om in haar vryetyd […]
March 14, 2022
Geskryf deur: Ané Potgieter Die Rantie-maats sien elke jaar met groot opgewondenheid uit na die Boek Buddies se prettige besoeke. […]