Om die wêreld – met ‘n doel
June 7, 2022
Randhart se skaakperde galop by die Super 12-kompetisie!
June 9, 2022

Ginger

Ginger is my kat.

Hy het laas ‘n hoenderbeen van my afgevat.

Hy is wit en oranje

en is lief vir my en my ma se lasagne.

Hy slaap heeldag

en speel heelnag.

Hy soek altyd kos,

maar dan sal hy mors.

Ek is lief vir Ginger.

– Kirstin Pretorius graad 6H