As jy wil weet hoe die wêreld regtig lyk vanuit ’n kleuter se perspektief, moet jy net vir ’n rukkie op jou knieë gaan sit.
Die fluitjie blaas. Dertig spelers storm op mekaar af. Maar in die chaos, sweet en modder gebeur iets merkwaardigs: mense ontdek wie hulle werklik is.
Ons gesels vandag met oom Boetie, een van die Ranties se voortreflike rugbyafrigters wat met passie en toewyding sy kennis en liefde vir die spel met ons spelers deel.
‘n Mens se identiteit is meer as net die dinge wat jy elke dag moet doen.