Ek was bevoorreg om tyd saam met ons hoofleiers van 2026, Gia Smith en Luan Venter, deur te bring om hulle beter te leer ken.
Wat het Nelson Mandela, Moeder Theresa en Danie Craven in gemeen?
Behalwe dat hulle ’n massiewe merk in die geskiedenisboeke gemaak het, was hulle goeie leiers. Of jy nou saamstem met hul idees of nie, een ding is seker: elkeen van hulle was ’n leier met ’n sterk karakter.
In vandag se wêreld gaan dit nie net oor wat jy kan doen nie, maar ook oor hoe jy jouself aan ander wys. Selfbemarking beteken dat jy jou talente, jou sterkpunte en jou unieke persoonlikheid só gebruik dat mense jou raaksien en onthou.
Veiligheid in die samelewing is elke persoon se fundamentele reg. Saam daarmee het ons ook elkeen ‘n verantwoordelikheid teenoor mekaar. Vandag gesels ons met meneer Prinsloo oor die veiligheid by die skool.